Gra­de­ring maak deu­re oop vir Hen­dricks

Suid-Kaap FORUM - - Letters | Briewe -

Car­ly­ne Hen­dricks, ‘n boor­ling van Ri­vers­dal en skeids­reg­ter van E­den net­bal het sy SA Sko­le C+ gra­de­ring ty­dens die af­ge­lo­pe All A­ges net­bal toer­nooi ver­werf. Hy is daar­mee saam ge­ï­den­ti­fi­seer om moont­lik la­ter die jaar sy SA gra­de­ring te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.