Ran­gers steeds op koers

Suid-Kaap FORUM - - Sport - (Hein­rich For­tuin, kor­re­spon­dent).

AL­BER­TI­NIA Ran­gers sit 'n bo­nus­punt in die sak­kie met 'n weg­wed­stryd na hul oor­win­ning oor die Black Bi­rds van Van Wyks­dorp op Sa­ter­dag 8 Ju­lie.

Hul­le ver­slaan die tuis­span met 36-5 in hier­die P­re­si­dents li­ga­wed­stryd (Lan­ge­berg­streek). Vol­gens Chris Booy­sen (o/voors) kon die tel­ling heel­wat gro­ter ge­wees het, maar te veel fou­te was voor- en ag­ter­langs ge­maak.

"Som­mi­ge van die spe­lers het glad nie 'n goeie wed­stryd ge­had nie."

Ran­gers sal drin­gend aan se­ke­re as­pek­te aan­dag moet gee as hul­le nog in die eind­stryd op Ou­te­ni­qua­park wil speel. Die A-span het ses drieë aan­ge­te­ken.

Die B-span het hul­self deeg­lik laat geld en agt drieë ge­druk.

Hoe­wel die he­le span hul kant ge­bring het, het die flank, Bob­bie Man­ho met 'n paar prag­ti­ge be­we­gings die oog ge­vang.

Die plaas­ver­van­ger ha­ker, Clau­dio N­to­zi­ni van Ran­gers lyk lus vir rug­by speel. Fo­to: Hein­rich For­tuin, kor­re­spon­dent.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.