Hei­del­berg gee nog die pas aan

Suid-Kaap FORUM - - Sport - C­li­ve P­re­to­ri­us kor­re­spon­dent

HEI­DEL­BERG Met nog vier rond­tes oor voor die uit­speel­rond­tes het die plaas­li­ke rug­by­klub, voor­lo­pers van die SWDRU P­re­si­dents­liga (Lan­ge­berg­streek) Sa­ter­dag 8 Ju­lie ge­meng­de wel­slae in hul weg­wed­stry­de teen La­di­smith be­haal.

Hoe­wel bei­de die eer­ste en twee­de span­ne ge­rief­lik in hul ver­skeie af­de­lings voor­loop, het die twee­de span hul wed­stryd na­el­skraap met 16-15 ver­loor na­dat hul­le met rus­tyd 15-0 voor was, met die eer­ste span wat ge­mak­lik met 45-12 ge­se­ë­vier het. Hul­le was rus­tyd met 14-7 voor. Die span is tans met se­we pun­te voor hul naas­te teen­staan­ders, Al­ber­ti­nia Ran­gers, ter­wyl die twee­de span hul voor­sprong oor Ran­gers van­af 11 na ses pun­te met die neer­laag laat krimp het.

Puntemakers

Hei­del­berg eer­ste span: Drieë - Gers­hom van Rooy­en (reg­ter­vleu­el) x 2, An­dries Man­ho (sen­ter), Ja­son Lie­ben­berg (los­ska­kel), Chris Mi­cha­els (ha­ker) en Lyn­don Hart­nick (agt­ste­man); doel­skop­pe - Cor­bin Swart­booi (heel­ag­ter) x 6; straf­skop - Swart­booi x 1.

La­di­smith: Drieë - Ja­den Flink (los­ska­kel) en Re­a­gan Ra­de­mey­er (reg­ter­vleu­el); doel­skop Ra­de­mey­er x 1.

Hei­del­berg twee­de span: Drieë - Ve­an­dré Ca­rel­se (heel­ag­ter), El­rick P­re­to­ri­us (sen­ter) en Bron­wil­le A­dams (flank).

La­di­smith: D­rie - Win­dell Qu­an­ti­ni (flank); doel­skop - Ro­ann Tim­mie; straf­skop­pe Tim­mie x 3.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.