GHOLF UIT­SLAE

Suid-Kaap FORUM - - Sport -

Hei­del­berg

Bo­gey+ (Sa­ter­dag 8 Ju­lie): 1. El­sa­bé Gil­den­huys (+6); 2. Ko­bus Uys (+5); 3. Coet­zee Uys (+4).

Ri­vers­dal

Sun­do­w­ner (Vry­dag 7 Ju­lie): Gar­net Da­mans het ty­dens die week­lik­se kom­pe­ti­sie die kol­lig ge­steel deur die per­fek­te hou op die ag­ste put­jie te speel om ‘n kol­hou (ho­le-in-one) aan te te­ken.

Dit het baie tot sy goeie tel­ling van 21 pun­te by­ge­dra, wat hom in die eer­ste p­lek te laat ein­dig op ‘n uit­tel teen C­har­l­ton Sam­bo, Danie van der Nest (jnr) en Lou­is Ver­maak, ook op 21 pun­te. T­re­vor Mad­dis­son ein­dig met 19 pun­te om die vyf­de p­lek in te neem.

IPS kom­pe­ti­sie (Sa­ter­dag 8 Ju­lie): Die kom­pe­ti­sie is in per­fek­te warm so­mer­weer ge­speel en gholf van hoog­staan­de ge­hal­te is deur Jo­sef Bo­tes ge­le­wer wat met 40 pun­te die kom­pe­ti­sie ge­wen het.

Hy is ge­volg deur Ja­co S­wa­ne­poel met 39, Co­lin S­har­wood met 36, Gro­vé Koch met

35 en Koos van Rens­burg met 34 pun­te.

Be­lang­stel­len­des kan die klub by 028 713 3056 of 082 852 0464 vir e­ni­ge na­vrae of be­son­der­he­de oor ta­rie­we en be­pa­lings vir die res van die jaar kon­tak. Be­soek ook die web­werf by www.ri­vers­dal­golf­club.co.za vir al­ge­me­ne in­lig­ting.

S­til­baai

Sun­do­w­ner (Vry­dag): Da­mes - 1. An­na­tjie Bla­ke (17); 2. Deb­bie van Ton­der (15). Mans - 1. Pik­kie go­ver (23); 2. Daan bo­tes (22); 3. Da­ve Gra­vett (22); 4. F­rik Zee­lie (20).

Bet­ter­ball S­ta­ble­ford (Sa­ter­dag): 1. Da­ve Gra­vett en Wes­sel de Bruyn (46); 2. Pier­re du P­les­sis en Ben Went­zel (45).

• Be­lang­stel­len­des kan die klub by 028 754 2625 kon­tak, e­pos in­fo@stil­baai­golf.co.za of be­soek hul web­tuis­te by www.stil­baai­golf­club. co.za vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.