Kyk uit vir die tent vir lek­ker wins­ko­pies

Suid-Kaap FORUM - - News -

S­TIL­BAAI Die ge­meen­skap word ge­nooi om Still Bay A­ni­mal Pro­tecti­on se ‘Jum­ble Sa­le’ op die gras­perk by die Fyn­bos win­kel­sen­trum te on­der­steun.

“Dit sal Vry­dag 28 en Sa­ter­dag 29 Ju­lie plaas­vind. Kyk uit vir ons tent, net ag­ter die ap­teek,” nooi El­ma­rieVen­ter (te­sou­rier). Kle­re, kom­buis­i­tems, hon­de­bed­dens, bed­de­goed en ve­le meer ar­ti­kels sal op die ver­ko­ping wees.

Vol­gens haar kry hul geen fond­se van die staat of e­ni­ge an­der in­stel­lings nie, dus word op die ko­mi­tee en vry­wil­li­gers staat ge­maak om hard te werk om hul eie fond­se te be­kom.

Sy noem dat hul ar­ti­kels be­no­dig vir toe­koms­ti­ge ver­ko­pings en sal met graag­te dit self op S­til­baai, Jon­gens­fon­tein, Melkhoutfontein, Ri­vers­dal, Mos­sel­baai en selfs Ge­or­ge af­haal. Per­so­ne wat wil kan W­hat­sApp of SMS na 073 190 9953 en een van die ko­mi­tee­le­de sal re­ël om dit te kom haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.