Hen­gel­dans vis-skrik­lik groot

Suid-Kaap FORUM - - News - Kor­re­spon­dent). (A­let­ta Sut­her­land,

HEIDELBERG Die 12de hen­gel­dans in ‘n ry het hier­die jaar ‘n re­kord­aan­tal van 340 on­der­steu­ners ge­trek.

Dié fonds­in­sa­me­lings­ge­leent­heid deur Heidelberg Kus­hen­gel­klub het Sa­ter­dag 15 Ju­lie by die plaas­li­ke skou­saal plaas­ge­vind. Na die jaar se hengel is dit dan ook ‘n ge­leent­heid vir hul prys­uit­de­ling. Die klub be­staan uit 35 le­de en hoe­wel hul­le ‘n bie­tjie aan die diep kant in­ge­gooi is, kon hul­le steeds kop bo wa­ter hou met be­lang­stel­ling van so ver as Kaap­stad.

Se­we ska­pe is ge­spit en by­kos­se om van te kies en te keur is voor­ge­sit om ‘n smaak­li­ke ete te ver­se­ker.

Vol­gens Neil Rall (voor­sit­ter) word al­les om­trent die dans deur die le­de self en hul an­der helf­tes ge­doen. “Dit be­hels al­les, reg­deur van die saal se skoon­maak en op­maak voor en na die tyd, as­ook die spit­braai en slaaie. Ek wil net dan­kie sê vir die men­se wat ons dans on­der­steun en help dat dit el­ke jaar ‘n suk­ses is.”

Fo­to: A­let­ta Sut­her­land, kor­re­spon­dent.

Die dans­baan was nie vir een oom­blik leeg nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.