Dan­kie SuidKaap Forum

Suid-Kaap FORUM - - Letters | Briewe -

Di­na Sny­man, Ri­vers­dal:

Baie dan­kie aan die Suid-Kaap Forum­per­so­neel vir die waar­de­vol­le ge­sken­ke wat jul­le aan al die be­jaar­des by die te­hui­se vir be­jaar­des in die ge­bied skenk.

Ons waar­deer dit baie. Mag jul­le al­mal baie se­ën ont­vang.

Aan die ein­de van die re­ën­boog. Fo­to deur Let­tie Mur­ray van Ri­vers­dal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.