Kom­ber­sies van lief­de

Suid-Kaap FORUM - - News -

Heidelberg Bi­bli­o­teek het ‘n va­kan­sie­pro­jek ge­loods waar al­mal blok­kies kon brei om vir ‘n kom­bers aan­me­kaar te las. ‘n He­le paar kom­ber­se kon Dins­dag 18 Ju­lie by Huis Ze­no­bia du Toit af­ge­gee word. In­wo­ners was baie ver­ras en het die warm kom­ber­sies, wat met so­veel lief­de aan­me­kaar ge­sit is, ver­wel­kom. In­las: Die in­wo­ner was in tra­ne oor die prag­ti­ge kom­bers wat sy ont­vang het. Fo­to’s: A­let­ta Sut­her­land, kor­re­spon­dent.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.