Warm kom­ber­sies teen die koue

Suid-Kaap FORUM - - News - Fo­to: C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent.

Lu­cre­cia (11) en haar broer, A­dri­an Hen­dricks (13) spog met kom­ber­se wat hul­le van Bets Hoff­man, ’n in­wo­ner van Wit­sand ont­vang het. Hoff­man en ’n paar in­wo­ners van dié kus­dor­pie brei self die kom­ber­se en skenk dit aan be­hoef­ti­ges in die Heidelberg- en Slang­ri­vier-dis­trik. Die kin­ders se ma, Mar­tie Hen­dricks se huis het in Fe­bru­a­rie tot op die grond af­ge­brand, waar­ty­dens die ge­sin­ne­tjie al hul be­sit­tings ver­loor het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.