Suid-Kaap FORUM

Wyk 8 gee 67 minute vir Mandeladag

-

Lede van die ANC woonagtig in Wyk 8 het op 18 Julie, Mandela Dag hul 67 minute gedoen ter nagedagten­is aan Madiba. Aloeridge, die Panorama-uitbreidin­gs en Morestond het aan die verrigting­e deelgeneem. Al die gebiede is met die hulp van kinders skoongemaa­k. Die kinders is met sop en broodjies bederf. Volgens Freek Adams (takvoorsit­ter) bedank die borge wat die geleenthei­d moontlik gemaak het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa