Raads­le­de doen hul 67 mi­nu­te

Suid-Kaap FORUM - - News - Fo­to: Lou­i­se Mou­ton.

K­wa­no­kut­hu­la se stra­te is Dins­dag­mid­dag, 18 Ju­lie deur raads­le­de skoon­ge­maak as deel van die 67 mi­nu­te vir Man­de­la Dag. Die bur­ge­mees­ter, rdl Grant Ridd­les, on­der-bur­ge­mees­ter, rdl Jo­han­nes Hart­nick, spea­ker en rdl Andrew S­troe­bel was on­der die DA-raads­le­de wat moue op­ge­trek het vir die taak. Per­so­neel van­uit die bur­ge­mees­ter en on­der-bur­ge­mees­ter se kan­toor het ook hand by­ge­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.