‘n Dag van om­gee

Suid-Kaap FORUM - - News - Fo­to: A­let­ta Sut­her­land, kor­re­spon­dent.

Huis Ze­no­bia du Toit het aan die Man­de­la Dag 67-mi­nu­te uit­reik deel­ge­neem deur heer­li­ke sop en vet­koek vir be­jaar­des uit te deel wat nie in die te­huis bly nie. Hei­di de Ja­ger (be­stuur­der) oor­han­dig ‘n kos­pak­kie aan ‘n be­jaar­de wat baie ver­ras en dank­baar oor die mooi ge­baar is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.