In­braak by Krom­me­kloof-plaas­huis

Suid-Kaap FORUM - - News - (Keith Ek­steen, kor­re­spon­dent)

RIVERSDAL ‘n In­braak op die plaas, Krom­me­kloof het groot ska­de vir sy ei­e­naar be­sorg. Die plaas­ei­e­naar, mnr. Van der Mer­we het oor die na­week van 13 tot 14 Au­gus­tus groot ska­de ge­lei toe daar by sy wo­ning in­ge­breek is. ‘n Re­ke­naar­skerm, mu­siek­sen­trum, ver­skeie bot­tels drank, as­ook kos is ge­steel. Na puik speur­werk deur die plaas­li­ke speur­diens, is die ge­steel­de ei­en­dom te­rug­ge­vind, be­hal­we die drank. Vol­gens die plaas­li­ke po­li­sie­woord­voer­der, sers. Ed­wi­na Hes­kwa, is ‘n min­der­ja­ri­ge, as­ook twee vol­was­se mans­per­so­ne in heg­te­nis ge­neem. Die een ver­dag­te is aan die La­di­smith­speur­diens oor­han­dig aan­ge­sien hul­le reeds se­we sa­ke van dief­stal teen hom on­der­soek. Die ver­dag­tes het Woens­dag 16 Au­gus­tus in Riversdal-land­dros­hof ver­skyn. Die ver­dag­te is vry­ge­laat en die min­der­ja­ri­ge is in die sorg van sy ou­ers vry­ge­laat. Die on­der­soek­be­amp­te in die saak is konst. Bu­le­la­ni Booi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.