Roof­ver­dag­te sit nog

Suid-Kaap FORUM - - News -

Die ver­dag­te in die roof­saak waar­in Jan­dré S­teyn van Oudts­hoorn be­roof is bly in aan­hou­ding tot die vol­gen­de ver­sky­ning. S­teyn, ‘n be­soe­ker wat vir ‘n be­graf­nis op die dorp was, is Sa­ter­dag­og­gend 12 Au­gus­tus be­roof. ‘n Ver­dag­te is ge­ar­res­teer en het op 14 Au­gus­tus in die Riversdal-land­dros­hof ver­skyn. Die ver­dag­te, Hein­rich Hei­ne­ke (26) het Maan­dag 21 Au­gus­tus vir ‘n borg­to­gaan­soek ver­skyn, maar die saak is uit­ge­stel vir ‘n kor­rek­tie­we ver­slag. Hei­ne­ke het Woens­dag 23 Au­gus­tus weer ver­skyn. Teen druk­tyd was geen ver­de­re in­lig­ting rond­om die saak be­kend nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.