Jong paar­tjie be­roof

Suid-Kaap FORUM - - News -

An­to­nie Hen­dricks en sy mei­sie is Sa­ter­dag­og­gend 19 Au­gus­tus om on­ge­veer 13:30 van­uit die dorp op pad na hul wo­ning be­roof. Vol­gens die plaas­li­ke po­li­sie­woord­voer­der, sers. Ed­wi­na Hes­kwa, is die kla­er en sy mei­sie by die spoor­oor­gang deur drie on­be­ken­de mans­per­so­ne wat hul ag­ter­volg het, oor­val. “Die mei­sie is ge­gryp en ‘n mes is teen die kla­er se nek ge­hou waar­na hy van sy sel­foon en kon­tant be­roof is.” Nie­mand is op hier­die sta­di­um ge­ar­res­teer nie. ‘n Saak van roof word on­der­soek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.