Ska­de na stoor brand

Suid-Kaap FORUM - - News -

RIVERSDAL ‘n Stoor in F­ritz G­rub­sin­gel in dié dorp se in­dus­tri­ë­le ge­bied het Dins­dag­og­gend 22 Au­gus­tus teen on­ge­veer 07:00 be­gin brand en re­de­lik ska­de aan­ge­rig. “‘n Gas­bot­tel het blyk­baar aan die brand ge­slaan en ont­plof,” het die hoof van be­sker­mings­diens­te, Ad­nes­hel Voss, aan SuidKaap Forum ge­sê. Slegs een wer­ker was op die to­neel toe die voor­val plaas­ge­vind het en dit is in die sta­di­um nie se­ker of hy be­seer is nie. Ja­co P­re­to­ri­us van die Fo­ren­sie­se Pa­to­lo­gie­se Diens­te wat ook op die to­neel was, het be­ves­tig dat daar geen le­wens­ver­lies was nie. Die om­vang van die ska­de, as­ook wat aan­lei­ding ge­gee het dat die bot­tel be­gin brand het, word nog on­der­soek. • Be­soek ons web­tuis­te by www. suid­kaap­fo­rum.com vir ‘n vi­deo van die voor­val.

Die stoor be­hoort aan JC Slag­te­ry. Fo­to: Wil­ma A­damson

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.