Riversdal Po­li­sie­nuus

Suid-Kaap FORUM - - News -

Ba­ba sterf in on­ge­luk

• ‘n Ba­ba­dog­ter­tjie van ne­ge maan­de is Don­der­dag­og­gend 7 Sep­tem­ber in ‘n mo­tor­on­ge­luk op die N2 net bui­te die dorp oor­le­de. Vol­gens die sta­sie­be­vel­voer­der, lt.kol. De­li­cia I­saacs het die on­ge­luk om­streeks 03:20 ge­beur. Die Ma­z­da 2 met drie vol­was­se­nes en twee kin­ders was on­der­weg van­af Port-E­li­za­beth in die rig­ting van Kaap­stad. “Na be­we­ring het die be­stuur­der, Zo­la­ni Zon­do aan die slaap ag­ter die stuur­wiel ge­raak, waar­na hy be­heer oor die voer­tuig ver­loor het.” Die on­der­soek­be­amp­te is sers. Bu­le­la­ni Booi. ‘n Saak van straf­ba­re man­slag word on­der­soek.

Min­der­ja­ri­ge vas­ge­trek met dag­ga

• Op 13 Au­gus­tus is op ‘n groot hoe­veel­heid dag­ga be­slag ge­lê waar­van die straat­waar­de R15 000 is. ‘n Min­der­ja­ri­ge is ge­ar­res­teer.

Am­mu­ni­sie ge­vind

• Twee ver­dag­tes is op 24 Au­gus­tus ge­ar­res­teer na­dat in­lig­ting op­ge­volg en dag­ga­plan­te, dag­ga en am­mu­ni­sie, as­ook man­drax­ta­blet­te by hul ge­vind is. • Twee ver­dag­tes is op 7 Sep­tem­ber ge­ar­res­teer na­dat am­mu­ni­sie en man­drax­ta­blet­te, as­ook ge­weer­pa­tro­ne in hul be­sit ge­vind is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.