HES­SE­QUA-SKUT

Suid-Kaap FORUM - - News -

‘n Hus­ky is in Vet­te­ri­vier ge­skut na­dat hy by ie­mand se wo­ning op­ge­daag het. Die klei­ner hond­jie is by die plein na­by die Ma­ka­das-trein son­der ei­e­naar ge­vind. Die reg­ma­ti­ge ei­e­naars word ge­soek en kan met die skut in ver­bin­ding tree. Ska­kel 028 713 7817.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.