Moe­der word drin­gend ge­soek

Suid-Kaap FORUM - - Nuus -

HES­SE­QUA ‘n Ma van drie, An­ne­li­se Be­ster, ook be­kend as Pan­sie word drin­gend deur die ACVV Ri­vers­dal ge­soek.

Be­ster be­vind haar blyk­baar in die S­til­baai/ Melk­hout­fon­tein-a­rea en is ook werk­saam op S­til­baai. “Pan­sie het voor­heen op Vet­te­ri­vier, Ri­vers­dal ge­woon,” sê Lien­tjie de Bruyn, maat­skap­li­ke wer­ker.

E­ni­ge per­soon wat weet waar sy haar be­vind, kan die ACVV kan­toor op Ri­vers­dal by 028 713 1378 ska­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.