Land­bou­skou skop 150ste be­staans­jaar af

Suid-Kaap FORUM - - Nuus -

RI­VERS­DAL Die plaas­li­ke land­bou­skou vier vol­gen­de jaar sy 150ste be­staans­jaar, ‘n be­son­der­se myl­paal in dié dorp se ge­skie­de­nis en om hier­die spe­si­a­le ge­leent­heid mee af te skop, is Sa­ter­dag 30 Sep­tem­ber ‘n ple­sier­rit ge­hou.

Een en twin­tig rui­ters het deel­ge­neem en rui­ters van so­ver as Knys­na en La­di­smith het die rit kom on­der­steun. ‘n Ge­sel­li­ge braai­vleis by die skou­ter­rein Vry­dag­aand en ‘n heer­li­ke ont­byt Sa­ter­dag­og­gend het die ple­sier­rit voor­af­ge­gaan.

Rui­ters het om 08:30 on­der ver­keers­be­ge­lei­ding ver­trek in die rig­ting van die Ko­ren­te­poort­dam. By die dam het die per­de wa­ter ge­drink en som­mi­ge rui­ters het selfs ge­swem, ter­wyl an­der die prag­ti­ge na­tuur­skoon waar­deer en ge­niet het.

Toe die per­de oor die kop kom, was die braai­vleis­vu­re reeds op Ou­de­bosch Gas­te­plaas aan­ge­steek. Goeie kos, ‘n fees­te­li­ke at­mos­feer en ‘n koe­lig­heid­jie vir die ke­le het die span som­mer weer moed ge­gee vir die twee­de helf­te. Van­af die gas­te­plaas het rui­ters oor die K­lein­berg ge­ry en a­sem­ro­wen­de veld­blom­me en na­tuur­skoon be­leef.

Van­daar is hul­le te­rug met die Hol­bakVet­te­ri­vier­pad na die skou­ter­rein. Toe die per­de ‘huis toe’ in die neus kry, was dit maar moei­lik om die spoed laag te hou. On­ge­veer 40 km in to­taal is af­ge­lê en die rui­ters kan baie trots wees op hul per­de en op hul­self.

Hul­le be­dank el­ke boer oor wie se grond ge­ry is.

Die rui­ters het van­af die skou­ter­rein op Ri­vers­dal ver­trek.

Die groep rui­ters het die ple­sier­rit mee­ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.