Van boot­rit­te tot berg­fiets­ry by fees

Suid-Kaap FORUM - - Nuus - Wil­ma A­damson

WITSAND Be­soe­kers het na dié kus­dor­pie ge­stroom vir die Ex­plo­rers Fe­s­ti­val wat van­af 29 Sep­tem­ber tot 2 Ok­to­ber plaas­ge­vind het ter vie­ring van Port Beau­fort se 200-ja­ri­ge ge­skied­kun­di­ge ag­ter­grond.

Die vol pro­gram het ak­ti­wi­tei­te soos ‘n pret­draf oor 7 km, berg­fiets­ren, ‘n ‘A­ma­zing Ra­ce’ per mo­tor, rol­bal, boot­rit­te, ‘n spit­braai deur die plaas­li­ke NSRI, ‘n W­ha­le of a Ra­ce Stand Up Padd­le bo­ar­ding-kom­pe­ti­sie wat groot be­lang­stel­ling - in­skry­wings ge­lok het, as­ook ‘n de­mon­stra­sie deur skaap­hon­de in­ge­sluit.

Vir die­ge­ne wat nie self aan die ak­ti­wi­tei­te wou deel­neem nie, was daar meer as ge­noeg stal­le­tjies met prag­ti­ge hand­ge­maak­te kuns­wer­ke en i­tems, as­ook ‘n kof­fie­kroeg by die Wol­stoor om hul­self be­sig te hou.

Vol­gens die or­ga­ni­seer­der, A­man­da Dixon, was dit ‘n groot suk­ses en gaan dit be­slis ‘n jaar­lik­se in­stel­ling word. Van die gel­de ge­ïn sal aan lief­da­dig­heids­or­ga­ni­sa­sies ge­skenk word, as­ook aan die NSRI van Witsand.

Stars Kers­fees­koor van Slang­ri­vier het ook op­ge­tree. Ju­an Heyns en Her­man K­noet­ze ag­ter hom ty­dens die pret­draf. Die boot­rit­te was baie ge­wild, ver­al on­der die kin­ders.

Plek­ke waar prag­ti­ge fo­to’s ge­neem kan word, was in oor­vloed.

‘n Reg­te a­kro­baat...

Mal­colm Mey­er van La­di­smith wys hoe word ge­rol. Die New Born

Van die be­soe­kers kui­er bie­tjie by die Wools­hed. Fo­to’s: Wil­ma A­damson

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.