Kom­pe­ti­sie­da­tum uit­ge­stel

Suid-Kaap FORUM - - Nuus -

SUID-KAAP Die slui­tings­da­tum van A­fri­kaans.com se #droom­groot­17kom­pe­ti­sie vir gr. 8 tot 12-leer­ders is na 31 Ok­to­ber uit­ge­stel.

Leer­ders kan met die huts­merk #droom­groot17 op so­si­a­le me­dia (Fa­ce­book/ In­sta­gram/T­wit­ter) deel­neem deur ’n vi­deo waar­in hul­le hul ta­len­te in A­fri­kaans met by­voor­beeld ’n ge­dig voor­le­sing, ’n lied­jie te sing, te dans of te klets­rym ten toon stel, op te laai. Hul­le moet ook A­fri­kaans.com in hul pos ‘tag’.

Ge­du­ren­de die tyd­perk sal drie in­skry­wings ge­ï­den­ti­fi­seer word en daar­die deel­ne­mers sal ’n mo­ti­ve­ring moet skryf van hoe hul­le die prys ter waar­de van R10 000 sal aan­wend in die stre­we om hul dro­me te ver­we­sen­lik. Die leer­der met die bes­te mo­ti­ve­ring wen die prys.

Die al­ge­he­le wen­ner kan kies wat die prys moet be­hels, by­voor­beeld ’n ki­taar, kort mu­siek­kur­sus of ’n skryf­kur­sus, waar­na A­fri­kaans.com die aan­ko­pe/be­ta­ling na­mens die leer­der doen en die prys aan die wen­ner oor­han­dig.

Be­soek http:// www.a­fri­kaans. com/news­he­ad­li­nes/ droom­groot/ droom­groot­17kom­pe­ti­sie om meer te lees en hoe om deel te neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.