Pret­draf ‘n groot voor­reg in die na­tuur­skoon

Suid-Kaap FORUM - - Briewe | Letters -

Da­nie du P­reez, Ri­vers­dal:

Wat ’n voor­reg was dit nie om in die prag­ti­ge na­tuur­skoon van Witsand die Ex­plo­rer’s Trail Run die af­ge­lo­pe na­week te kon doen nie.

Ek wil graag die or­ga­ni­seer­ders hart­lik be­dank vir al hul moei­te - die keu­se van die roe­te, die goeie aan­wy­sings en ook die en­toe­si­as­me van die mars­halls om se­ker te maak ons ver­dwaal nê­rens nie en om ons aan te moe­dig om vas te byt!

Ook die pry­se vir die wen­ners was sorg­vul­dig ge­kies. Dan­kie ook aan die bor­ge.

Ek hoop van har­te dat daar vol­gen­de jaar baie meer men­se sal kom deel­neem. Vir ons hand­jie vol hard­lo­pers was dit voor­waar ’n vreug­de! Nog­maals dan­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.