Koe­rant maak ‘n ver­skil

Suid-Kaap FORUM - - Briewe | Letters -

He­len Ek­steen, Huis Ze­no­bia du Toit, Hei­del­berg:

Bes­te on­be­ken­de vrien­din van Suid-Kaap

Fo­rum. Ou­der­dom bly 'n tyd­perk in ons al­mal se le­we wat meest­al on­be­kend en on­ge­oe­fend ver­loop - en dan be­vind jy deur on­ver­wag­se ge­beu­re soos be­roer­te en 'n on­ge­luk dat jy so 'n bly­plek baie be­no­dig. Moed­ver­loor se vlak­te is nooit waar­voor jy vra nie, maar die e­mo­sie kruis on­be­pland jou pad!

Daar­om was Suid-Kaap Fo­rum se be­soe­kie van­og­gend 'n won­der­li­ke ver­ras­sing! Die be­soek word by my lys van 'eer­stes van sy soort' aan­ge­te­ken.

Hart­li­ke dank met dui­sen­de soe­ne vir my pak­kie met smaak voor­be­rei en vol op­win­den­de i­tems. Die bedsok­kies was heel be­tyds vir die koue; die pak­kie sui­ker het da­de­lik my hart ge­steel.

Sul­ke ge­beu­re gee 'n be­jaar­de nie net vreug­de nie, maar moed vir el­ke dag vir die ko­men­de ja­re.

Dan­kie vir jou deel om 17 Sep­tem­ber so op te vro­lik - dis 'n kos­ba­re her­in­ne­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.