Drie jong man­ne hou hul ly­we in­ge­ni­eurs

Suid-Kaap FORUM - - Schools | Skole -

S­TIL­BAAI Ke­an Ens­lin, Cor­nel Rau­ten­bach en Jo­han van Zyl, gr. 5-leer­ders van La­er­skool Ber­tie Bar­nard is y­we­ri­ge en nuus­kie­ri­ge on­der­soe­kers van al­les wat hul­le uit­me­kaar kan haal en tot hul voor­deel kan om­ska­kel.

Die drie­stuk het ‘n groe­pie ge­naamd die 'Bou­klub' ge­stig en kom el­ke Vry­dag by een van hul hui­se by­me­kaar om iets te bou waar­op hul­le kan ry.

Die nuut­ste toe­voe­ging is ‘n e­lek­trie­se 'long­bo­ard' in wor­ding.

Hul­le het al die mo­tor, ska­ke­laar en bat­te­ry.

Vol­gens hul­le is die mo­tor 'AC' en as hul­le ‘n bat­te­ry wil kop­pel, be­no­dig hul­le ‘n e­lek­trie­se om­set­ter van krag. So­dra dit ge­kop­pel is, daag hul­le al­le man­ne in die om­ge­wing vir ‘n kom­pe­ti­sie uit.

Die ‘long­bo­ard’ in wor­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.