Dan­kie vir jul hulp

Suid-Kaap FORUM - - Briewe | Letters -

Die ge­meen­skap, ou­ers, leer­ders en al­le be­trok­ke­nes by Ra­tem Ei­stedd­fod:

Hier­mee wil ons graag elk­een wat be­trok­ke was by die pas af­ge­lo­pe Ra­tem Ei­stedd­fod be­dank. Son­der hul har­de werk en i­ni­si­a­tief sal daar nie ‘n ei­stedd­fod kan wees nie.

Ons is op­reg dank­baar vir elk­een se by­drae, van diens by deu­re ge­doen tot oor­hoof­se or­ga­ni­sa­sie wat vir die suk­ses hier­van ver­ant­woor­de­lik was.

Ag­ter, van links: An­de­li­ne A­gul­has-Da­mons, P­hi­lip Stem­met en Mag­gie Fil­mal­ter. Mid­del: Ca­rien Coet­zee, Mar­leen Pot­gie­ter, A­li­da Du­miny en De­ly­cia Wit­booi. Voor: Ma­ri­an­ne S­trei­cher, Tess van Wyk, Pe­tro Bo­tha, Hil­da Bo­tes en Ja­co­ba. Af­we­sig: Son­ja Small, Ka­ren B­rey­ten­bach, Lau­rin­da du Toit, El­ma­rie Vos­loo, An­ne­tjie Jou­bert, Er­na Bos­well en An­ne­ma­rie Cron­je.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.