Jong kuns­te­naars se kuns­wer­ke word uit­ge­stal

Suid-Kaap FORUM - - Schools | Skole -

Drie jong kuns­te­naars van La­er­skool Ber­tie Bar­nard het ‘n uit­son­der­li­ke 98% met hul on­der­skeie kuns­wer­ke ty­dens die jaar­lik­se Ra­tem Ei­stedd­fod be­haal. Die kuns­wer­ke sal tot 28 Sep­tem­ber by die skool uit­ge­stal word. Ag­ter, van links: Ro­sa van Zyl en An­jan­ke van Wyk. Voor: Lu­ané Jan­se van Rens­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.