Soos uit ‘n spro­kies­ver­haal

Suid-Kaap FORUM - - Schools | Skole - Fo­to: Dir­kie P­re­to­ri­us

Die gr. 12-leer­ders van Ho­ër­skool Lan­gen­ho­ven het hul jaar op 21 Sep­tem­ber met ‘n spro­kies­ag­ti­ge at­mos­feer in die saal on­der ster­re af­ge­sluit. Dié spro­kies­aand se te­ma was ‘Ga­laxy’. Die mei­sies het a­sem­ro­wend in hul aand­rok­ke ge­lyk en die man­ne was ewe def­tig en ek­stra aan­trek­lik. ‘n Aand wat el­ke leer­der nog vir lank sal ont­hou. Ag­ter, van links: Zan­dré T­heron, Ri­chard Mars­hall, Dan­will Far­land, Kay­la S­mith en Jo­han Mos­tert. Voor: La­ra du Toit, Ma­ry­ke M­ül­ler en Bru­neele On­rust.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.