Hat­ties-re­de­naars in na­si­o­na­le fi­naal

Suid-Kaap FORUM - - Schools | Skole -

‘n Paar van Ho­ër­skool Hei­del­berg se leer­ders het na af­loop van die Ra­di­ka­le Re­de­naars Wes-Kaap fi­naal op S­tel­len­berg na die na­si­o­na­le fi­naal deur­ge­dring wat op 14 en 15 Ok­to­ber op Gars­fon­tein plaas­vind. Chris­li du Toit (af­we­sig ty­dens neem van fo­to) en Kar­lo Tru­ter het reeds ty­dens die streek­uit­dun­ne in Mei na die na­si­o­na­le fi­naal deur­ge­dring. Ag­ter, van links is Em­ma­ri Gil­den­huys, Tru­ter, A­ni­ne D­rey­er en Ma­ri­se du Toit. Voor: Uy­sie Key­ser en Fa­nie Key­ser.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.