Jan­co Uys na jeug­skou in Bat­hurst

Suid-Kaap FORUM - - Schools | Skole -

Jan­co Uys van La­er­skool Vol­schenk is ty­dens die jeug­skou vir die Wes-Kaap­streek in Ge­or­ge in die WP-span vir die twee­de ag­ter­een­vol­gen­de jaar in die ju­ni­or-sui­wel­af­de­ling op­ge­neem. Hy ver­teen­woor­dig die WP-span van­af 1 tot 4 Ok­to­ber by die Suid-A­fri­kaan­se Jeug skou kam­pi­oen­skap wat op Bat­hurst in die Oos-Kaap ge­hou word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.