Do­mi­no­klub vier 10 jaar met nu­we hem­de

Suid-Kaap FORUM - - Sport -

K­lip­drif­hoog­te vier ge­du­ren­de Ok­to­ber hul 10de be­staans­jaar in die do­mi­no-a­re­na en het splin­ter­nu­we T-hem­de vir die ge­leent­heid ge­kry, ge­borg deur die Go­mes-broers van Ri­vers­dal. Hul­le be­dank Nib­bling S­quir­rel en Go­mes Ver­voer vir die sken­king. Van links is Ma­nu­al Go­mes, F­reek A­dams en Ma­rio Go­mes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.