K­lip­drif­hoog­te deur na kwart­eind­stryd

Suid-Kaap FORUM - - Sport -

K­lip­drif­hoog­te-do­mi­no­klub van Ri­vers­dal het Son­dag 24 Sep­tem­ber die span van Slang­ri­vier Young Stars be­hoor­lik laat les op­sê. Die Ri­vers­dal­lers wen met 57-26, na­dat Young Stars op 17 Sep­tem­ber vir K­lip­drif­hoog­te met 49-41 op Slang­ri­vier ge­klop het. Jo­seph ‘Groot­bek’ Man­ho (links) en F­reek ‘Vaat­jie’ A­dams (regs) word as spe­lers van die wed­stryd aan­ge­wys na­dat hul­le saam 37 pun­te aan­ge­te­ken het. Hier­mee ver­se­ker hul­le dan dat K­lip­drif­hoog­te in die kwart­eind­stryd sal mee­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.