Ka­ra­te­stu­den­te bring baie me­dal­jes te­rug

Suid-Kaap FORUM - - Sport -

Na­dia de Bruin het Sa­ter­dag 30 Sep­tem­ber goud vir ku­mi­te en brons vir ka­ta ty­dens die Mos­sel­baai-ka­ra­te­toer­nooi ver­o­wer. Ja­co de Bruin het sil­wer vir ku­mi­te en brons vir ka­ta ge­wen. Bei­de is van die Goyu Ryu-ka­ra­te­klub op S­til­baai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.