T­wee be­seer in on­ge­luk

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

T­wee per­so­ne, waar­van een blyk­baar erns­tig, is be­seer toe die mo­tor waar­in hul ge­reis het op Maan­dag­aand 30 Ok­to­ber op die N2, on­ge­veer vyf ki­lo­me­ter bui­te Riversdal, rig­ting Heidelberg die pad ver­laat en ge­rol het. Slegs een voer­tuig was be­trok­ke en dit is nie be­kend wat die oor­saak van die on­ge­luk was nie. Al­bei in­sit­ten­des is van Kaap­stad. Die een per­soon was in die voer­tuig vas­ge­keer en moes met die me­ga­nie­se ka­ke be­vry word. Hoe­wel voer­tuie steeds kon be­weeg was die N2-ver­keer vir on­ge­veer t­wee ure ont­wrig. Die plaas­li­ke po­li­sie, EMS, plaas­li­ke so­wel as pro­vin­si­a­le ver­keer was op die to­neel. Geen ver­de­re in­lig­ting kon van die ver­keers­de­par­te­ment ver­kry word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.