B­link ou­es spog in S­til­baai

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad - El­za T­hi­art-Bo­tes kor­re­spon­dent

S­TIL­BAAI ‘n Paar ou mo­tors is be­hoor­lik ge­poets voor hul­le Sa­ter­dag 28 Ok­to­ber uit die mo­tor­hui­se ge­trek is om by Lap­pies­baai by­me­kaar te kom so­dat mo­tor­lief­heb­bers hul­le van na­der kon aan­skou. Dit is reeds die vier­de saam­trek van sy soort hier. Vol­gens die or­ga­ni­seer­der, Jo­han Beet­ge, is die doel van die dag nie net om die mo­tors uit te stal nie, maar om die eie­naars te kry om hul voer­tuie ook bie­tjie te ry. Hy self is die ei­e­naar van ‘n C­hev Re­kord waar­in t­wee ‘kin­ders’ (pop­pe) reeds vir 15 jaar ag­ter op die sit­plek staan. Heel­wat eie­naars van ou mo­tors van­af Riversdal was by die by­een­koms, waar­on­der pa en seun Mau­ri­ce en Mel­vin Le­o­nard. Mau­ri­ce het sy rooi en wit 1965 Ford Fai­r­la­ne 500 S­port vir die ge­leent­heid af­ge­stof, ter­wyl Mel­vin die baai met sy net­jie­se blou VW-bak­kie be­soek het. Van die an­der voer­tuie het in­ge­sluit ‘n 1961 VW Beet­le wat nog met sy oor­spronk­li­ke 1200cc-en­jin toe­ge­rus is (dit was die eer­ste Ke­wers wat flik­ker­lig­te ge­had het), ‘n MG wat aan Her­man Rudd be­hoort, Hen­nie S­tan­der met sy 1968 Ford 20M 2300S en 1975 AMC Hor­net 410, Henk Lou­rens se 1968 Toyo­ta-bak­kie met sy hout­kap­pie, as­ook ‘n 1958 Mor­ris Mi­nor­bak­kie. Die Just W­heels S­til­baai­mo­tor­ei­e­naar­groep is deur Har­ry S­troe­bel van Pro Mo­tors op Riversdal ge­nooi om op 25 No­vem­ber die buur­dorp te be­soek en hul­le sal dan saam met Riversdal se ou mo­tors saam­trek.

Mel­vin Le­o­nard (links) van Riversdal by sy Volks­wa­gen-bak­kie en Her­man Rudd by sy Volks­wa­gen Beet­le. Fo­to’s: El­za T­hi­art-Bo­tes kor­re­spon­dent

Kyk net so ‘n Mor­ris Mi­nor-bak­kie! Die mo­tors het ‘n draai deur die dorp ge­ry. Voor is ‘n ou Ford Cor­ti­na, met die Toyo­ta-bak­kie kort ag­ter hom.

Hen­nie S­tan­der by sy 1968 Ford 20M 2300S.

Mau­ri­ce Le­o­nard van Riversdal het S­til­baai met sy 1965 Ford Fai­r­li­ne 500 S­port be­soek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.