Paaie sluit vir fiets­ry­ers

Suid-Kaap FORUM - - Wetstoepassing -

SUID-KAAP Meer as 3 000 fiets­ry­ers gaan aan die Coro­na­ti­on Dou­ble Cen­tu­re-fiets­ren op Sa­ter­dag 25 No­vem­ber deel­neem en vir hul vei­lig­heid, as­ook dié van mo­to­ris­te sal die ver­keer op ver­skeie pu­blie­ke paaie be­heer word. Die by­een­koms be­gin en ein­dig in S­wel­len­dam en ge­bie­de wat be­ïn­vloed word is S­wel­len­dam, Bon­nie­va­le, Ro­bert­son, Ash­ton, Mon­ta­gu, Bar­ry­da­le en Suur­braak. Die S­wel­len­dam- en Lan­ge­berg­mu­ni­si­pa­li­tei­te, as­ook die pro­vin­si­a­le de­par­te­ment van paaie en o­pen­ba­re wer­ke het die vol­gen­de pad­slui­tings en ver­tra­gings ge­du­ren­de die fiets­toer goed­ge­keur:

Pad­slui­tings

• So­mer­set­straat, S­wel­len­dam 04:00 - 08:00 • Van Ee­den­straat, S­wel­len­dam 11:00 17:00 • Mur­ray- en S­ta­sie­stra­te weers­kan­te van die S­wel­len­dam-skou­ter­rein 04:00 - 17:00 • Cooper­straat - tus­sen Kok- en Mur­ray­stra­te 04:00 - 17:00 • R324, Tra­dou­w­pas 05:30 - 09:30 • Van Rie­beek­straat, Mon­ta­gu 08:00 - 11:30 • R62 Cog­mans­kloof­pas aan die Mon­ta­gu kant 08:15 - 12:00 • R62 Cog­mans­kloof­pas aan die Ash­ton kant 08:00 - 12:00 • Zand­vliet­straat, Ash­ton 08:30 - 12:30 • R317 van­af Ro­bert­son tot Bon­nie­va­le (by An­go­ra­straat) - om­pad by Vil­joens­drift van­af Ro­bert­son sir­kel 09:30 - 13:30 • R317 van­af Rooi­brug tot Bon­nie­va­le Kel­der 10:15 - 14:30 Vir na­vrae voor die by­een­koms kon­tak 087 820 7223 of 028 514 1770/1 (by­een­koms dag al­leen­lik) of be­soek web­werf: www.coro­na­ti­on­dc.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.