Uit­slag van na­dood­se on­der­soek be­kend

Suid-Kaap FORUM - - Wetstoepassing -

Die uit­slag van die na­dood­se on­der­soek op die 52-ja­ri­ge man, C­har­les John Mi­cha­els, wat Sa­ter­dag 4 No­vem­ber voor die dok­ter se spreek­ka­mers op S­til­baai in­me­kaar­ge­sak het, het be­vind dat hy aan na­tuur­li­ke oor­sa­ke ge­sterf het. Vol­gens S­til­baai-po­li­sie se sta­sie­be­vel­voer­der is ‘n na­dood­se on­der­soek ge­doen om­dat Mi­cha­els se me­die­se ge­skie­de­nis nie be­kend was nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.