JA­PIE VAN S­CHALK­WYK

Suid-Kaap FORUM - - Wetstoepassing -

S­TIL­BAAI Een van die dorp se ou­din­wo­ners Ja­pie van S­chalk­wyk, is Sa­ter­dag­og­gend 28 Ok­to­ber vroeg in sy slaap oor­le­de. Hy is in 1930 op die plaas ge­bo­re en het sy he­le le­we op die plaas Y­zen­dyk ge­bly, waar hy en sy vrou, P­hil­lie, la­ter ge­boer het. Hy het tot op die ou­der­dom van 84 jaar vol­tyds ge­boer. Vir die laas­te drie jaar van sy le­we is hy in Huis S­til­baai ver­sorg. Hy was be­voor­reg om S­til­baai te sien ont­wik­kel van sy os­se­wa­ja­re tot van­dag en kon die won­der­lik­ste sto­ries uit die ver­le­de ver­tel. Ja­pie was 'n har­de wer­ker en 'n bui­te­lug mens met merk­waar­di­ge ken­nis en re­spek vir die na­tuur rond­om hom. Hy sal al­tyd ont­hou word vir sy sto­ries, ge­sel­sies en sy op­reg­te be­lang­stel­ling en om­gee vir die men­se rond­om hom. Sy vier kin­ders, hul eg­ge­no­tes en al die klein­kin­ders sal hom baie mis, maar hul­le sal die her­in­ne­rin­ge en goeie voor­beeld wat hy na­laat vir al­tyd koes­ter. Hy is Vry­dag 3 No­vem­ber van­uit die NG Kerk be­gra­we.

Wy­le Jaap van S­chalk­wyk (18 Maart 1930 - 28 Ok­to­ber 2017)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.