O­ver­berg vier fees in ne­on

Suid-Kaap FORUM - - Wetstoepassing - A­let­ta Sut­her­land kor­re­spon­dent

S­WEL­LEN­DAM Die O­ver­berg­fees het Vry­dag 27 Ok­to­ber af­ge­skop met ‘n ne­on pret­stap. Deel­ne­mers het om 19:00 hul­le hel­der­ste kle­re aan­ge­trek en met ne­on­lig­gies vir die groot oom­blik ge­wag om by die Jos­hua Ge­ne­ra­ti­on kerk weg te spring. Na af­loop van die 5 km kon hul­le ‘n koel­drank ge­niet en deur die stal­le­tjies rond­snuf­fel vir u­nie­ke tuis­ge­maak­te skep­pings. Heer­li­ke eet­goed was be­skik­baar en in plaas van die tra­di­si­o­ne­le pan­ne­koek met ka­neel en sui­ker, was daar pan­ne­koek met melk­tert­vul­sel wat voor­waar ‘n ple­sier vir die smaak­klie­re was. Vol­gens ‘n deel­ne­mer, He­le­ne S­mit was dit vet pret. “Dit was lek­ker om die aand saam met goeie vrien­de deur te b­ring, ter­wyl jy vars lug en oe­fe­ning in­kry. Men­se wat nie deel­ge­neem het nie, het van hul­le s­toe­pe vir ons ge­waai, se­ker vir ons snaak­se ne­onuit­rus­tings. Die gour­met bur­gers en pan­ne­koek was die hoog­te­punt van die aand.” La­ter die aand het fees­gan­gers rus­tig ‘n kop­pie kof­fie in die fees­tent ge­niet ter­wyl ‘n or­kes die aand met klan­ke ge­vul het wat die hart­sna­re roer. Die fees is die vol­gen­de dag voort­ge­sit met nóg meer stal­le­tjies. Die aand het die be­ken­de gospel­san­ger, Mer­wis op­ge­tree en ‘n in­wo­ner Ni­co­le­ne Bel­cher, het ge­sê ‘n mens kon werk­lik die He­re se teen­woor­dig­heid voel. “Dit was nie ‘n kon­sert nie, dit was net spon­ta­ne aan­bid­ding son­der woor­de wat jy hoef te volg.” Vir Mer­wis was dit be­lang­rik dat elk­een ‘n kon­nek­sie met God maak.

‘n Groot groep deel­ne­mers staan slag­ge­reed om die ne­on pret­stap te be­gin.

Reg vir die groot pret­stap. Van links is Da­nie de Bruyn, He­le­ne S­mit, Bil­ly-Je­an de Wet en S­te­ven O­li­vier.

Ma­rin­da van De­ven­ter by haar he­kel- en brei­stal­le­tjie. Sy brei graag en haar 86 ja­ri­ge ma, S­hei­la Coet­zee, doen al die he­kel­werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.