Oud-kon­sta­bel se moord­ver­hoor be­gin

Suid-Kaap FORUM - - News - C­li­ve P­re­to­ri­us kor­re­spon­dent

HEI­DEL­BERG Die ver­hoor van Vi­r­gil P­re­to­ri­us (32), wat van die moord op Can­di­ce Al­berts (33), ’n ma van sy twee jaar oue ba­ba­seun, aan­ge­kla word het Maan­dag 4 Ju­nie in die rond­gaan­de hoog­ge­regs­hof op S­wel­len­dam be­gin. Hy het laas op 20 A­pril in ’n voor­ver­hoor in Kaap­stad ver­skyn, pre­sies ’n jaar na die moord. Al­berts se lyk is die Sa­ter­dag­og­gend 22 A­pril 2017, so­wat 1,5 km van­af die R322 (Wit­sand-pad) by die Re­nos­ter fon­tein af­draai, on­der­bos se ge­vind. Sy is glo met’ n e­lek­trie­se draad ver­wurg en ver­skeie ke­re met ’n skerp voor­werp ge­steek. Die aan­klag­te teen P­re­to­ri­us is: 1. Aan­ran­ding met die doel om erns­tig te be­seer; 2. Aan­ran­ding ge­woon; 3. Dief­stal van R500 en ’n Samsung sel­foon, en 4. Moord met voor­be­dag­te ra­de. Die slag­of­fer se ou­ers, pas­toor Tom­my en sy vrou Cathy Al­berts, as­ook P­re­to­ri­us se ma en ’n groot aan­tal in­wo­ners van Slang­ri­vier was Maan­dag en Dins­dag in die hof. Die saak is vir twee we­ke ge­ske­du­leer. Die hof­ver­rig­tin­ge het Maan­dag­mid­dag eers 14:00 be­gin na­dat adv. Nick du Toit vir die ver­de­di­ging aan­ge­dui het dat hy in­struk­sies ge­kry het om ’n pleit ver­dui­de­lik in­gaan die hof voort e lees. P­re­to­ri­us ont­ken skuld op aan­klag 2 en 3, pleit skul­dig op aan­klag 1, as­ook op aan­klag 4, maar ont­ken dat hy die moord be­plan het. Dit het glo op die in­ge­wing van die oom­blik ge­beur toe sy (Can­di­ce) er­ken het dat sy met ene “Ri­co” ge­sels het. Die staat het Maan­dag drie ge­tui­es ge­roep, naam­lik haar ou­ers en ao. Al­roy Wind­vo­gel. Haar ma moes her­haal­de­lik kal­meer word toe sy van haar dog­ter se storm­ag­ti­ge ver­hou­ding met die be­skul­dig­de ver­tel het. Die hof het Dins­dag ’n ter plaat­se on­der­soek op die to­neel waar die lig­gaam on­der bos­se ge­vind is, ge­doen. Hul­le het ook haar werks­plek, Pi­li Pi­li-re­stau­rant op Wit­sand be­soek. Daar­na het ao. An­dries O­li­vier, voor­ma­li­ge kol­le­ga van die be­skul­dig­de, maar nou ver­bon­de aan die een­heid vir ge­weld teen vroue en kin­ders, sy ge­tui­e­nis ge­le­wer. Die pa­to­loog, as­ook een van die slag­of­fer se be­stuur­ders, het Woens­dag 6 Ju­nie ge­tui­e­nis ge­le­wer. Die saak dien voor reg­ter Ro­bert Hen­ney en adv. K­re­ban Pil­lay is die aan­kla­er. P­re­to­ri­us bly in aan­hou­ding in die Buf­fel­jags­ri­vier-ge­van­ge­nis.

On­der­steu­ners van die Al­berts-eg­paar, ou­ers van die ver­moor­de Can­di­ce Al­berts staan voor die hof in S­wel­len­dam. Past. Tom­my (ge­streep­te trui) en sy vrou, Cathy (in die pers trui) voor.

S­til­le ge­tui­e­nis van waar haar lig­gaam ge­vind is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.