Min­der­ja­ri­ge dalk deur pa ver­krag

Suid-Kaap FORUM - - News -

S­TIL­BAAI ’n Man wat daar­van aan­ge­kla word dat hy sy 17-ja­ri­ge dog­ter ver­krag het, het Vry­dag 1 Ju­nie in die hof ver­skyn. Die man is op eie ver­ant­woor­de­lik­heid vry­ge­laat en moet weer op 11 Ju­lie in die hof ver­skyn. Kapt. Mal­colm Po­jie het ge­sê: “Op grond van die sen­si­tie­wi­teit van die on­der­soek wil ons nie meer in­lig­ting rond­om die on­der­soek be­kend maak nie. Ons wil ook nie die slag­of­fer bloot­stel nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.