Tok­ka vra vir borg­tog

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

RI­VERS­DAL John Pie­ter­sen (Tok­ka) wat op 8 Maart van­jaar op ver­skeie aan­klag­te ge­ar­res­teer is, het op 25 Ju­nie aan­soek om borg­tog in die plaas­li­ke hof ge­doen. Die staat het eg­ter be­swaar ge­maak teen ’n ver­kla­ring wat deur die ver­de­di­ging in­ge­han­dig is. Vol­gens die land­dros het dit nie aan regs­voor­skrif­te vol­doen nie en is die saak tot Woens­dag 4 Ju­lie uit­ge­stel vir die voort­duur van die aan­soek. Pie­ter­sen staan te­reg op aan­klag­te van han­del­dryf in dwelms, po­ging tot han­del­dryf in dwelms, regs­ver­y­de­ling, op­set­li­ke saak­be­ska­di­ging en aan­ran­ding met die doel om erns­tig te be­seer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.