HES­SE­QUA SKUT

Suid-Kaap FORUM - - National News In Short -

RIVERSDAL ’n Jong bruin kalf is Vry­dag 24 Au­gus­tus op die N2 na­by die wa­ter­sui­we­ring ge­skut. In­dien die ei­e­naar nie ge­ï­den­ti­fi­seer kan word nie, is Hes­se­qua-mu­ni­si­pa­li­teit van voor­ne­mens om ’n aan­soek by die land­dros­hof in te dien vir ’n be­vel dat die kalf, soos ge­skut, uit­win­baar ver­klaar en in ’n o­pen­ba­re vei­ling ver­koop word bin­ne se­we (7) dae na da­tum van pu­bli­ka­sie. Vir e­ni­ge na­vrae kon­tak 028 713 8000/7817.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.