Cil­lie-saak weer uit­ge­stel

Suid-Kaap FORUM - - National News In Short -

HEI­DEL­BERG Die saak teen F­reek Cil­lie (44) wat klag­tes van po­ging tot moord en ver­bre­king van sy be­sker­mings­be­vel in die ge­sig staar, is tot Vry­dag 21 Sep­tem­ber uit­ge­stel. Hy het Don­der­dag 23 Au­gus­tus in die streeks­hof op Riversdal ver­skyn. Hy het na be­we­ring sy ver­vreem­de vrou, Cyn­thia Cil­lie op 27 Fe­bru­a­rie met ’n swaar ys­ter­voor­werp aan­ge­rand. Die be­skul­dig­de bly in aan­hou­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.