Be­lo­ning vir ver­lo­re da­mes­bril

Suid-Kaap FORUM - - News -

RI­VERS­DAL ’n Da­meslees­bril het Vry­dag 31 Au­gus­tus om­streeks 09:00 na­by Ri­vers­dal Su­perS­par ver­lo­re ge­raak. Die ei­e­naar van die bril het dit op ’n mo­tor wat voor die win­kel par­keer was se dak ge­sit. Die voer­tuig het weg­ge­ry en dit het moont­lik langs die pad af­ge­val. Die bril het groen arm­pies, of oor­tjies, soos som­mi­ge men­se daar­na ver­wys, met ’n dun roes­bruin kleur om die len­se. ’n Be­lo­ning is be­skik­baar vir die per­soon wat dit te­rug­be­sorg. In­dien jy die bril vind, han­dig dit by die win­kel of Suid-Kaap Fo­rum se kan­toor in, of ska­kel Ma­ri­aan Jou­bert by 066 242 4756.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.