Vier be­seer in bot­sing

Suid-Kaap FORUM - - News -

Vier men­se is be­seer in ’n on­ge­luk waar­in twee mo­tors op Dins­dag 28 Au­gus­tus be­trok­ke was. Dit het dus­kant Re­sies­baan, rig­ting Al­ber­ti­nia om­streeks 06:50 ge­beur. Geen ver­de­re in­lig­ting was be­skik­baar nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.