Jo­han Ja­cobs-saak

Suid-Kaap FORUM - - News -

Jo­han Ja­cobs het weer Don­der­dag 30 Au­gus­tus vlug­tig in Ri­vers­dal land­dros­hof ver­skyn. Sy nuut­ste pro­ku­reur wat hy aan­ge­stel het was nie in die hof nie en kom hy dus Don­der­dag 27 Sep­tem­ber weer voor. Hy sal voor­kom so­dat sy saak moont­lik ge­sen­tra­li­seer kan word. Suid-Kaap Fo­rum het on­langs op­roe­pe van so­ver as Nel­spruit en T­za­neen ont­vang wat klag­tes oor Ja­cobs het.

Jo­han Ja­cobs

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.