Min­der­ja­ri­ges steeds in aan­hou­ding

Suid-Kaap FORUM - - News -

Die saak teen die min­der­ja­ri­ges wat Vry­dag 15 Ju­nie in ver­band met ’n plaas­aan­val by Blom­bos in heg­te­nis ge­neem is, is tot Woens­dag 5 Sep­tem­ber uit­ge­stel. S­til­baai-po­li­sie se me­dia woord­voer­der, a o. Mor­né D’E­mil­jo, het ge­sê dat hul­le steeds in aan­hou­ding is, maar die jong­ste is in sy ou­ers se sorg ge­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.