Man­gat word vul­lis­blik

Suid-Kaap FORUM - - News -

RI­VERS­DAL In­wo­ners het oor ’n man­gat in Cron­jéstraat, wat blyk­baar reeds vir ’n he­le ruk slegs met se­ment­blok­ke be­dek is, ge­kla. Heel­wat rom­mel het in die gat be­land en ’n in­wo­ner het dit self uit­ge­haal. Vol­gens Hes­se­qua-mu­ni­si­pa­li­teit is die dek­sel van die man­gat ge­steel. “Om­dat hier­die dek­sel eers be­stel moet word, is se­ment­blok­ke as ty­de­li­ke o­plos­sing ge­bruik. ’n Nu­we dek­sel be­hoort bin­ne­kort ge­ïn­stal­leer te word,” al­dus Su­san Gel­den­huys, woord­voer­der.

Fo­to: San-Ma­rié Cron­jé

Twee se­ment­blok­ke is ge­bruik om die man­gat in Cron­jéstraat ty­de­lik toe te maak. ’n In­wo­ner het die rom­mel wat die man­gat ver­stop het, uit­ge­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.