Sla­pen­de S­ko­ne word S­neeu­wit­jie

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

Lan­ge­ber­ge se top­pe was be­hoor­lik teen Vry­dag 7 Sep­tem­ber toe­ge­sneeu. Selfs sla­pen­de S­ko­ne se hoof­tooi­sel was van sneeu. Dit ver­klaar die skie­li­ke y­si­ge koue want o­ral in die Hes­se­quastreek en selfs in die res van die Wes-Kaap en ver­der was be­rig­te van sneeu. Dit, te­sa­me met die ge­paard­gaan­de re­ën bring da­rem ook ’n bie­tjie hoop dat die dam­vlak­ke ef­fens sal styg.

Fo­to: San-Ma­rié Cron­jé

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.